16 Aug 2019 Leer en leef!

16 Aug 2019 Leer en leef!

de Charl
0 0 hace 2 meses
Leer en leef! As jy voluit wil leef moet jy bereid wees om jou lesse te leer en aan te hou beweeg in die regte rigting. En so somtyds as ons die lewe ons afgooi, moet ons maar net opstaan, opklim en verder ry, want dis al hoe ons kan uitkom by God se droom vir ons. Sterkte vir jou reis!

Autor

Síguenos en Facebook

iAB member
Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Help